| Modulekode | OBS 790 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
| Module-inhoud | Die module vereis van die leerder om te demonstreer dat hy/sy onafhanklike navorsing kan doen deur navorsing te doen op `n relevante onderwerp en `n akademiese artikel te skryf vir publikasie in `n geakkrediteerde akademiese joernaal. |
| Modulekrediete | 40.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | NME 704 |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Ondernemingsbestuur |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App